19 On Kruger Apartments
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 19 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
-
Vanaf
R936R843 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
19 On Kruger Apartments bied bekoorlike en gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Colesberg. Dit bied 'n ideale basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige verblyf met maklike toegang tot plaaslike geriewe.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorgwoonstelle, wat tussen 3 en 5 gaste akkommodeer. Elke woonstel het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n privaat badkamer, met linne en badhanddoeke voorsien. Elke eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en sitarea, 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi. Daar is ook 'n privaat buite-area met sitplek en braaigeriewe, sowel as veilige parkering.
Gaste kan die Colesberg-Kemper Museum besoek om oor plaaslike geskiedenis te leer of die Doornkloof Natuurreservaat verken om wildlewe soos koedoes en elande te sien. Die dorp het pragtige ou geboue en wonderlike stap- en fietsroetes te midde van die pragtige Karoo-landskap. Nabygeleë is daar winkels vir daaglikse behoeftes en restaurante wat tradisionele Karoo-maaltye en informele kos bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Abigail Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 121
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink 19 On Kruger Apartments het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 19 President Kruger Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang