Successfully reported
+36

19 on North

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

19 on North is 'n selfsorgeenheid wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Dolchester Heights in Oos-Londen. Dit word omring deur natuur en is langs die Nahoonrivier en gerieflik na aan die Hemmingsway Mall. Die ruim woonstelletjie is geskik vir selfs die mees oordeelkundigste reisiger.

Die eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en wasbak. Daar is 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n groot, privaat stoep waar gaste kan ontspan. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 North Bend Lane, Dorchester Heights, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA089cc67009e34bb50c6221e9c36b50bc4fb46f64db98b92c559095bcb6b64c7d785ddc0ac98175bad8a0aea04a0092993731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 19 North Bend Lane Dorchester Heights 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.942470116362 27.897568949928
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang