Successfully reported

19 on Robyn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Charne S
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Very well organised and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Dear Charne, Thank you for your excellent review. We are very glad you enjoyed your stay. Do visit us again in future. Greetings Rolenda

Gordon V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Uitskende vriendelike diens, sal weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Gordon! Dit was n groot plesier om jou hier by ons te huisves. Hopelik sien ons jou sommer gou weer. Baie dankie, Rolenda

Caren C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Sentraal geleë, rustig. Huis van die huis. Huis van die huis ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Ek is soo bly julle het jul verblyf by ons geniet! Dis altyd lekker om sulke vriendelike gaste soos julle te huisves. Baie dankie daarvoor!

Luwalin S
Lang verblyf
5.0
Feb 2021

Very safe and peaceful. I enjoyed the relaxed atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Dear Luwalin, Thank you for your wonderful review. It is always nice to accommodate such a lovely guest like you. Hope to see you again. Best wishes Rolenda

Nico E
Kort verblyf
4.4
Jun 2021

Very nice. Very nice, cosy, little place. Friendly staff. Really enjoyed my stay. Only thing that is short for long stay is maybe a TV in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Annamarie G
Kort verblyf
3.4
Nov 2021

Rolenda is vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n ander kamer gekry vir dieselfde bedrag omdat daar ander gaste in ons kamer was. Toe ons die dag na ons eerste aand se slaap by ons kamer kom, was die sekuriteitshek effe oopgeskuif en die skuifdeur nie gesluit nie. Dit was sleg, want ons laptop was in ons kamer. Verder was Rolenda baie tegemoetkomend met die tyd waarop ons die laaste dag die kamer kon ontruim.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rolenda
19 on Robyn
Beste Annamarie Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer ons gaste se terugvoer en gebruik dit om ons instansie se hoë gehalte te behou. Ek was egter baie verbaas oor sekere inhoud van jou resensie: Ek het jou gekontak i.v.m. jul opgradering na ons duurder kamer met n baie groter en meer private badkamer siende dat jy en jou seun die kamer sou deel. Jy het sonder skroom ingestem en ons het uit ons pad gegaan om die kamer in te rig met 2 enkelbeddens soos in jul oorspronklike kamer. Ek het geen idee waarom julle kamer oopgestaan het nie, siende dat ons nie die kamers diens sonder ons gaste se toestemming nie. Ek vra byvoorbaat om verskoning vir die insident. Ek en my dogters maak self die kamers en die tuin skoon, so ek vind dit vreemd dat jy ons n 2/5 vir netheid gegee het. Ons gemiddelde telling is 9/10 vir netheid. Weereens vra ek om verskoning dat jy dit nie skoon genoeg gevind het nie. Baie dankie. Groete Rolenda

Moos P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Het die rustigheid en gasvryheid geniet. Ons plekkie was netjies. Gasvrou het ons goed ontvang. Mall was loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Moos! Ons is baie bly dat julle jul kuiertjie by ons geniet het. Maak weer so. Vriendelike groete Rolenda

Anna S
1 nag
5.0
Okt 2019

Uitstekende diens en gasvryheid! Baie oulik plekkie. Gerieflik naby alles in die omgewing daar. Stil en rustig. Vriendelike diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Baie dankie vir jou uitstekende resensie, Anna! Ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom by ons. 🌹 Groete Rolenda :-)

Zenita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie ontspannend en stil. Ons het lekker gebly, gashere was vriendelik. Baie ontspannende 2 aande en ons wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Thank you for your excellent review, Zenita! We enjoyed having you here and are very glad you enjoyed your stay. Hope to see you again! Kind regards, Rolenda

Liesl F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Rolenda is naie vriendelik. En die gasvryheid op skaal van 0 tot 10, gee ek dit beslis 'n 20. Ek beveel enige iemand aan om beslis daar tuis te gaan. Gasvryheid is 110%. Gasvrou is vriendelik en eenhede is netjies en volledig uit een gesit. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rolenda
19 on Robyn
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Liesl. Ek is baie bly jy het jou tydjie hier by ons geniet. Hoop om julle weer te sien! Groete, Rolenda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rolenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 595
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 595
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Robyn Road, Langeberg Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc8bab0cad45d68115f5276ad2e4d232aa734f0733f054c62b493e27dc362095bebb33f73456d8d0868d8235db5b714b912?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag, vir 1 mens 17 5 1 5 19 Robyn Road Langeberg Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.844183236682 18.695554582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang