19 The Shades
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Umhlanga, KwaZulu-Natal, 19 The Shades is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die grondvloer wat in 'n veilige kompleks geleë is. Met moderne afwerkings en gemaklike meubels bied hierdie woonstel 'n ontspanne ruimte vir 'n gesin of groep van tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n ontbythoekie. Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en 'n TV.
Die woonstel beskik oor geriewe soos WiFi, lugversorging, onderdakparkeerplek, 'n elektriese heining, 'n koffiemasjien en 'n studeerkamer. Boonop bied dit 'n rustige atmosfeer met toegang tot 'n gemeenskaplike swembad-area en 'n braai-area, sowel as 'n wassery en 'n 24-uur sekuriteitswag.
Verder is die woonstel gerieflik geleë naby die gewilde Umhlanga-strand en -promenade, aangrensend aan die Oceans Mall, en binne stapafstand van die bekende Umhlanga Village.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 The Shades het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang