Successfully reported

19 Wawiel Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gewees. Baie mooi plekkie. Huis was skoon. Alles wat jy kan nodig kry was in die huis. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die plek aanraai aan gesin wat hou van visvang en stilte. Ons het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Baie dankie en alles wat mooi is vir jou en die familie voorentoe.

Jacqueline J
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

A place to free your mind and soul. Fantastic in every order of cleanliness. Warm, fresh vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Hi Jacqueline, thank you very much for your great review. We look forward to accommodating you guys again. Greetings, Rudolf and Karin

Tommy T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik, skoon en netjies met alles wat nodig is om lekker te bly. Uitstekend. Baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Alles binne en rondom die verblyf was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Netjies en skoon. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Lekker rustige atmosfeer. Baie rustige atmosfeer en lekker rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Dankie Carl, dit was lekker om julle hier te gehad het. Wawiel groete.

Bernadette I
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Exceptional. This is a very good place to stay. Thoroughly enjoyed every minute of our stay. Very quiet and peaceful, very relaxing too, would recommend 100%. Value for money. Owners are very hospitable and sorted out everything for us to make the stay pleasant. Thank you very much, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Baie dankie ons verwelkom julle graag. Groete Rudolf en Karin

Cormi F
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie netjies, goeie diens en 'n lekker stil area. Dankie vir die geleentheid dat ons van julle huisie kon gebruik maak. Ons sal verseker weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Baie dankie Cormi, dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom.

Francois W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Netjiese akkommodasie en baie vriendelike mense. Sal definitief weer daar gaan bly as ek Nampo besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Baie dankie Francois, dit was lekker om julle te ontmoet. Groete. Rudolf en Karin

Tabi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was excellent, hospitality excellent, quiet and security was excellent. People were friendly. I'm happy with the services that I received and I will continue to use them even in my future plans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Thanks a lot Tabi it was nice to meet you. Please call again. Greetings Rudolf & Karin

Kobus L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Huis weg van my huis af. Ons het die week daar baie geniet. Die eienaars was vreeslik gasvry en behulpsaam en het ons dadelik laat tuis voel. Die plek was skoon en netjies en alles het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudolf
19 Wawiel Gastehuis
Baie dankie Kobus en span dit was lekker om julle by ons te gehad het. Ons sien julle weer. Groete Rudolf en Karin

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 55, Orkney Vaal, Orkney Vaal, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5c6be893083246ce0d2f3cf156b2f7da5aece2adc4739583a776794c9f1b9428358919b1349c9f316a6849f5c67e5ff427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Portion 55 Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982676608022 26.704480420733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang