Successfully reported
+20

19 Wawiel Gastehuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 55, Orkney Vaal, Orkney Vaal, 2521, Noordwes
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

19 Wawiel Gastehuis bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom in 'n veilige landgoed sowat 2 km buite Orkney. Die kompleks skuil op die oewer van die Vaalrivier en laat gaste 'n rustige verblyf omring deur die natuur geniet.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oorblywende 2 kamers het elk 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot die onderdak-vermaakarea met 'n etenstafel en stoele, asook die gedeelde swembad en gimnasium.
Gaste kan doendinge op die perseel geniet, soos voëlkyk en visvang.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gewees. Baie mooi plekkie. Huis was skoon. Alles wat jy kan nodig kry was in die huis. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal die p...
Sien meer
Apr 2025
Jacqueline J
Besigheidsreis
5.0
A place to free your mind and soul. Fantastic in every order of cleanliness. Warm, fresh vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Tommy T
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, skoon en netjies met alles wat nodig is om lekker te bly. Uitstekend. Baie lekker gebly. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. All...
Sien meer
Sep 2024
Anthonie G
Saam met vriende
5.0
Netjies en skoon. Lekker gebly, dankie.
Sep 2024
Maggie D
Besigheidsreis
4.2
Lekker rustige atmosfeer. Baie rustige atmosfeer en lekker rustig.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rudolf Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 55, Orkney Vaal, Orkney Vaal, 2521, Noordwes
  • Gaste dink 19 Wawiel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 55, Orkney Vaal, Orkney Vaal, 2521, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe5c6be893083246ce0d2f3cf156b2f7da5aece2adc4739583a776794c9f1b9428358919b1349c9f316a6849f5c67e5ff427?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Portion 55 Orkney Vaal 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.982676608022 26.704480420733
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang