Successfully reported
+12

1907 Oceans Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

1907 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel in die hartjie van Umhlanga Rocks. Hierdie eenslaapkamer-selfsorgwoonstel het skouspelagtige see-uitsigte en is binne maklike bereik van die hoofswemstrand, restaurante en winkels.

Die oopplan-woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed wat gemaklik akkommodeer 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon met buitesitplek oopmaak.

Veilige onderdakparkeerplek word vir gaste se voertuie voorsien. Daarbenewens het die gebou 'n swembad, 'n restaurant en 'n kroegarea.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 202

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1907 Oceans Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c9c038a959c1263bb9b9a2f7aeae4e71beb830ad0a81d8c9bc3f2c8361b764d8cc1dd6fe016149d569919e11eb286c62a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Lagoon Drive Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.725640748732 31.085384371689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang