191 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
191 Eden on the Bay is 'n luukse woonstel in Big Bay, een van Kaapstad se mees bekende vakansiebestemmings, en is stapafstand van die strand af.
Dié idilliese vakansiewoonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer is stylvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit brei uit na die eetarea en leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.
Deur die skuifdeure van die leefarea stap gaste uit na die patio met buitemeubels. Hierdie eiendom bied veilige parkeerplek in die kompleks en is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 191 Eden on the Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eden on the Bay, Hang Ten Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang