1945 On Kloof Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41A Frederick Street, Corner of Kloof Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
1945 On Kloof Guesthouse is in Observatory, Johannesburg en bied maklike toegang tot verskeie besienswaardighede en geriewe in die area. Dit is ongeveer 18 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en is dus gerieflik vir reisigers. Die Observatory Gholfklub is ook nabygeleë.
Die gastehuis het 'n hartlike atmosfeer en 8 goed toegeruste suites. Elke suite het of 'n enkel-, dubbel- of koningingrootte-bed. Elke suite het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Koningkamer is die enigste rolstoelvriendelike suite met addisionele ruimte en 'n badkamer wat spesifiek ontwerp is vir rolstoelgebruikers. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die restaurant op die perseel bied heerlike maaltydopsies. Gaste kan ook in die groot tuin ontspan of in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Eastgate Winkelsentrum is net 3,4 km ver en bied 'n rits winkels en vermaakopsies. Gaste kan ook stap na The Bunny Hop Haven by die Observatory Sportklub vir 'n prettige gesinsuitstappie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41A Frederick Street, Corner of Kloof Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink 1945 On Kloof Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41A Frederick Street, Corner of Kloof Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang