195 Stella Maris
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Unit 195 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
195 Stella Maris is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike verblyf sodat hulle die omliggende gebiede kan verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die eerste gedeelde badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n groot, gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die balkon bied panoramiese see-uitsigte en buitemeubels. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area, gemeenskaplike swembad, wasgoedgeriewe en veilige parkering op die perseel. Nyoni Rocks is ongeveer 300 m weg, en die eiendom is ook naby geriewe soos winkels en restaurante.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 73 Beach Road, Unit 195 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 195 Stella Maris het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Beach Road, Unit 195 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang