Successfully reported

19th Hole Golf Villa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chandre M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

2nd time round. Friendly staff. Clean and spacious room. And the dancing poodle. So cute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien B
1 nag
5.0
Jul 2025

Goeie oornagplek voor 'n lang skof terug noorde toe. Ja, dit was lekker. Gasheer en gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Breakfast and host awesome. Wonderful, hence I came back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag
5.0
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Kamer en badkamer heerlik groot en super skoon. Ontvangs was wonderlik. Het sommer vriende gemaak. Plek was super netjies. Die ontbyt saam met die geselskap was heerlik. Die man en vrou het almal vriendelik ontvang en gesels asof ons ou vriende is. Ek sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
1 nag
5.0
Mei 2025

Oulike gasvrou, altyd behulpsaam, alles elke keer reg. Blinkskoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyton O
1 nag
5.0
Feb 2025

Quality for your money. Very nice place to stay and the service of the people was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina - Marie P
1 nag
5.0
Jan 2025

Oorslaap geriewe was skoon en netjies. Veilige omgewing. Gasvrou hulpvaardig. Als baie goed. Mooi en rustige omgewing. Gasvry ontvang. Vriendelike en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Would definitely recommend & stay again. Excellent & comfortable. Felt very safe & even left windows wide open at night. Hosts very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Baie mooi en veilige omgewing. Net jammer ons kon nie ontbyt eet nie, want hulle bedien eers ontbyt van 8 uur af op 'n Sondag en ons moes 8 uur reeds by 'n event aanmeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 St Andrews Drive, Fairway Heights, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA667d37c4659ae8b7d73118c51d66a6e338bd204a1ad8f4db4040a9209570fcdf16fa4637a6106ffcec2ea8bfc31b6d9a9311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 2 St Andrews Drive Fairway Heights 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.616163957254 19.442923404408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang