Successfully reported
+34

19th on Bloekom

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bloekom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19th on Bloekom is 'n gastehuis wat in 'n moderne styl gebou is en in Secunda, Mpumalanga geleë is.

Verblyf word in unieke kamers aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met die volledige DStv-pakket, 'n werkstasie, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het 'n uitsig oor die tuin en daar is 'n stoep waar gaste kan ontspan of eet.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetkamer wat met 'n mikrogolf en basiese eetgerei en breekware toegerus is. Alle etes kan gereël word op aanvraag. Wasgoeddienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike tuin en 'n boma met braaigeriewe waarvan gaste mag gebruik maak.

Die verblyf is stapafstand vanaf die uitstekende Spar by die Secunda Village, Sasol Charlie se ingange 5 en 1 en ander plaaslike geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hendfrik Arnoldus O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie bevredigend. Dit was regtig baie aangenaam.
Sep 2025
Naomi B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Heerlike rustige atmosfeer. Warm huislike gevoel wanneer jy oornag, voel sommer tuis. Vriendelike ontvangs en inkboek gehad.
Sep 2025
Carla V
Saam met lewensmaat
5.0
2de keer daar geslaap. Sal weer bespreek. Baie oulike plekkie en waarde vir geld.
Aug 2025
Sarah N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelike diens, waarde vir geld. Baie netjies, uiters skoon, veilig en als wat jy nodig het.
Aug 2025
Hein K
5.0
Lekker gebly - skoon en netjies. Lekker gebly - skoon en netjies. Kan doen met 'n vorm van verwarmer in die kamer vir die winter.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 19 Bloekom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink 19th on Bloekom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Bloekom Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang