Successfully reported
+15

2 Bay Square

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Voortrekker Street, Unit 2 Bay Square, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 525 R1 373 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Bay Square is 'n selfsorgwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat sentraal geleë wil wees terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek buite en 'n braai. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Lappiesbaai-strand is ongeveer 4,5 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 15 Voortrekker Street, Unit 2 Bay Square, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 525
R 1 525 R 1 373
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Voortrekker Street, Unit 2 Bay Square, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4902f80e471bf9b79c42de14c74663b23f690d29abccd57d203395e94545a835f1492e556d1f86627745e826d0d30168ce6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 525 nouVanaf R1 373 per nag (plek vir 4) 15 Voortrekker Street Unit 2 Bay Square 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3700589 21.4033951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang