2 Crayfish Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Crayfish Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
2 Crayfish Apartment is 'n heerlike selfsorgvakansiehuis met sy privaat ingang, geleë in Blue Lagoon, Langebaan, en ontwerp vir 2 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n tweeplaatstoof, oondjie, ketel, broodrooster, yskas, asook eetgerei en breekware. In die sitkamer sal gaste gemaklike sitplek vind, en die hele huis word deur sonkrag aangedryf.
Die woonstel spog met 'n balkon wat oor die groen fynbosgordel uitkyk, wat die ideale plek bied vir 'n braai of 'n koppie koffie. Vanaf beide die dek en balkon kan gaste die rustige groenigheid geniet, moontlik plaaslike wild, verskeie voëls, en, indien gelukkig, steenbokke sien. Neem asseblief kennis dat parkeerplek slegs vir 1 motor beskikbaar is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nicolette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Crayfish Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Crayfish Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Crayfish Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang