Successfully reported
+31

2 Geckos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wallace Street, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

2 Geckos is 'n goed ingerigte, luukse 4-slaapkamer strandhuis in Mosselbaai. Die huis is ideaal geleë 30 m vanaf die bekende branderplankryermekka, The Point, asook die getypoel en restaurante. Point Village is 'n sekuriteitsdorpie langs die strand en getypoel.

Hierdie intrige dubbelverdieping herehuis bied slaapplek aan 8 gaste, onder is 'n TV-sitkamer, 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein waskamer. Die een sitkamer is bo met die hoofslaapkamer. Die boonste sitkamer kyk uit oor die see. Die buitebraai-area is onder 'n dak met 'n 270 grade see-uitsig.

Daar is 'n en suite-slaapkamer bo. Op die onderste vlak is die tweede leefarea met 'n TV en 3 slaapkamers, 'n klein linnekamer en area met 'n lessenaar vir werk en 2 badkamers.

Alle kamers het kwaliteit linne en bykomstighede. Daar is 'n omskakelaar vir beurtkrag en gratis WiFi is beskikbaar.

Toegang tot die dorpie word beheer en daar is 24 uur-sekuriteit. Veilige parkeerplek word voorsien.

Mosselbaai lê aan die Suid-Kaap se Tuinroetekus, wat beteken honderde kilometers wilde en ongerepte kuslyn wat net wag om verken te word. Ongeveer 60 kilometer se strande, wonderlike weer, verstommende Kaapse Fynbos en die majestueuse Outeniekwaberge maak hierdie geskiedkundige dorp die ideale vakansiebestemming. Dit is ideaal geleë halfpad tussen Kaapstad, Wes-Kaap en Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6 Wallace Street, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Geckos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Wallace Street, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb1b938d70fc6727b859178060daea4a0cd13002807947fefcfe58695e5a270e7524424958ab09bbed21952735b792d996c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 6 Wallace Street The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182367369943 22.15666115284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang