Successfully reported
+57

2 Ocean's Edge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Drive, Zimbali Estate, Number 2, Dolphin Coast, 24399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

2 Ocean's Edge is 'n bekoorlike selfsorghuis met 'n uitstekende see-uitsig aan die hoë kant van Ocean's Edge op die Zimbali Estate. Die huis kombineer moderne argitektoniese ontwerp met die rustigheid van die natuurlike omgewing.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n swembad.

Die landgoed is naby Zimbali se beste strande geleë, word deur uitstekende restaurante omring en is net 15 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die landgoed bied 'n rits aktiwiteite soos voetslaanroetes, bergfietsroetes, perdry en vierwielmotorfietsry. Die oord is ook propvol vermaakgeriewe en sluit 'n kampioenskap-standaardgholfbaan in wat uitdagende sandkuile, asemrowende uitsigte en uitstaande klubgeriewe het.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 237

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Zimbali Drive, Zimbali Estate, Number 2, Dolphin Coast, 24399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Ocean's Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Drive, Zimbali Estate, Number 2, Dolphin Coast, 24399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA714bb8d0b7789f222be58e64fea38c98edb8ac1f545d8372fb9db4322c3746cc80101e9b44a6c60807951cfae96b91c732e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Zimbali Drive Zimbali Estate, Number 2 24399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562352471816 31.189465697484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang