2 On Greeff
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Greeff Street, Graaff-Reinet, 6289, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
2 On Greeff is 'n lieflike woonstel in die stil dorpie Graaff-Reinet en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel en 'n TV met Netflix.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die eenheid sluit ook 'n omsetter in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Melissa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Greeff Street, Graaff-Reinet, 6289, Oos-Kaap
- Gaste dink 2 On Greeff het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Greeff Street, Graaff-Reinet, 6289, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang