Successfully reported

2 Paradyskloof

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Shirlene E
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ongelooflik lekker. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ek sal hierdie huis sterk aanbeveel vir vakansie-verblyf. Die huis was super skoon en netjies, modern gemeubileer en het alles wat nodig is om baie gerieflik te kuier. Die dame wat die huis uitverhuur was ook baie behulpsaam, het al die nodige info betyds deurgegee en ook opgevolg of alles reg is, en of daar enige iets kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaloo D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Heerlik gerus in 'n pragtige en stil omgewing. Was ongelooflik. Pragtige dekor, netjies en stil omgewing. Gasvrou was ongelooflik behulpsaam. Sien beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien Z
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lieflike verblyf, in 'n lieflike area, met 'n lieflike gasvrou. Besonderse lekker verblyf! Die huis is baie netjies, luuks ingerig (alles wat jy nodig het is daar - van kombuis tot badkamer tot braai geriewe tot 'n garage vir jou kar) en die dekor is stunning. Die ligging is besonders: tussen die groen heuwels waar jy net voëltjies hoor en die bokkies in die veld kan dophou. Die huis is ook naby aan die rivier en jy kan selfs stap as jy wil. Ek het alleen gereis vir werksdoeleindes, maar die huis is beslis ingerig vir 'n gesin en ek bring graag my 2-jarige saam volgende keer. Dankie - jy het goed na my gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Carien. Dis 'n groot plesier! Een van die dae kom wys jy jou seuntjie daai oulike bokkies!

Paul M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Awesome place to stay. The accommodation was perfect, a real home away from home, very neat and clean. It has all you need for a comfortable stay. Our host is a real caring person and always willing to assist if needed. We can recommend 2 Paradyskloof to anyone. We would love to come back for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brumilda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Netjies, rustig en vriendelik. Baie lekker rustige plekkie met vriende. Lekker gasheer. Moet sê ons het ons naweek geniet. Sal definitief eers gaan en aan vriende en kollegas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Brumila. Sien julle gou weer!

Petro W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Absoluut fantasties. Was ongelooflik lekker! Ligging was 10/10, netheid was absoluut uit die boeke! Gasvrou was so vriendelik en professioneel. Kamers het heerlik geruik en gelyk skoon 10/10. Veilig, gerieflik braai area was skoon, mooi dekor 20/10. Absoluut geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Celente
2 Paradyskloof
Dankie Petro vir jou mooi resensie. Sò bly julle het dit geniet. Ek sal julle enige tyd terug verwelkom. Sien mekaar gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celente Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Paradyskloof, Kloofpark, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8fa328479de04a188685f4bdff40e00866f22ee24150f746e999944f7738a358cf868cb9c6b1efbaeee55cdc9b9b7efa613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 2 Paradyskloof Kloofpark 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.359135793103 21.40938576843

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang