2 Peter Crescent
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
2 Peter Crescent is 'n verwelkomende selfsorg-eiendom in Waverley, wat gerieflike en ontspannende verblyf bied vir sakereisigers en vakansiegangers. Die eiendom bestaan uit 2 aparte eenhede wat tussen 2 en 4 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir paartjies, gesinne of alleenbesoekers.
Die hoofhuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, eetarea en 'n goed toegeruste kombuis wat in selfsorgbehoeftes voorsien. Gaste kan op 'n privaat patio ontspan en braaigeriewe geniet. Die hoofhuis het ook eksklusiewe toegang tot 'n swembad, perfek om op warm dae te ontspan.
Die woonstel is baie geskik vir paartjies of alleenreisigers en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe.
WiFi is in albei eenhede beskikbaar en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. 2 Peter Crescent is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë en is 'n ideale keuse vir diegene wat die area verken of 'n rustige toevlugsoord soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 2 Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Peter Crescent, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang