Successfully reported
+17

2 River Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

2 River Guest House is 'n selfsorg-eenheid wat tussen die samevloeiing van die Kouga en die Grootrivier geleë is, sowat 5 km vanaf die Kougadam en sowat 2 km vanaf die Baviaanskloof-ingangshek.

Hierdie voormalige plaasgebou, met sy houtplafonne en -balke, is smaakvol gemoderniseer in 'n gerieflike selfsorggastehuis sonder om enige van sy karakter prys te gee.

Die verblyf beskik oor 'n sitkamer met 'n TV, 3 slaapkamers, 'n ingeboude braai op die patio en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat ideaal is vir kinders. Die derde kamer het ook 'n dubbelbed en en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers is tussendeur.

Die groot kombuis en eetkamer is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en al die ander benodigdhede vir selfsorg.

2 River Guest House is gerieflik geleë om oor te stop wanneer jy na of van die bekende Baviaanskloof Wildernis-area reis. Padlangs en Tolbos is plaaslike restaurante waar gaste ook wegneemetes kan bestel, ander restaurante en inkopiebestemmings kan by Jeffreysbaai en Gqeberha (Port Elizabeth) gevind word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frans L
Saam met vriende
5.0
Lekker gebly. Lekker gebly. Goeie mense en lieflike plek.
Okt 2025
Rudolph V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties. Dit was fantasties, stil en rustig. Almal van ons was aangenaam verras.
Jul 2025
Nan E
Saam met vriende
5.0
Excellent. Clean, comfortable and good communication with the host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Steve D
5.0
Highly recommend. Beautiful grounds, everything you need. Cell coverage is a bit dodgy but OK if you stand on the lawn. Very convenient...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marita T
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly. Skoon, gerieflik, aandag aan detail, rustige omgewing en baie welkom en veilig gevoel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink 2 River Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Section 6 of Comdomo Farm, Gamtoos River Valley, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6872ea07cd516e3e4dfe3538e16ca5cc34cb080c781a2cb314a717baa4f48892d09c78068d40ddf60d674c4c7cf07562cd99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 Section 6 of Comdomo Farm Gamtoos River Valley 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.748033333333 24.617959378306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang