2 The Fountains
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Chartwell Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 065 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
2 The Fountains is ’n volledig gemeubileerde dubbelverdieping-selfsorghuis in The Fountain-sekuriteitskompleks in Umhlanga Rocks, wat net uit 2 huise bestaan. Dit is naby verskeie winkels en restaurante.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en ’n ommuurde patio. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers beskik oor lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor ’n stoof en oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n ingeboude kroeg, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n DVD-speler. Die sitarea lei na ’n onderdakstoep met sitplek, ’n etenstafel en stoele. Daar is ook ’n lieflike tuin en swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 116
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 25 Chartwell Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Chartwell Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang