Successfully reported
+60

2 Zebula Waterberg over the Savannah

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

2 Zebula Waterberg oor die Savannah bied luukse selfsorgverblyf en is geleë in die gesogte Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed is ongeveer 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë en spog met 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.

Hierdie ruim dubbelverdieping-lodge kan tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en oopplan-leef- en vermaakareas. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, en elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is 'n slaapbank slegs vir kinders in die eerste leefarea vir 2 kinders onder 12 jaar oud.

Die volledig toegeruste kombuis bevat toestelle om maaltye te kook, insluitend 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die informele sitkamer bo bied rusbanke om op te ontspan, 'n TV met volle DStv-kanale en 'n kaggel; hierdie sitkamer lei na 'n speelkamer en na die balkon.

Die tweede leefarea onder spog ook met 'n TV met volle DStv-kanale en 'n kaggel, en lei na die vermaaklikheidsarea wat 'n plonspoel en boma-braai-area bied. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir voertuie.

Gaste kan ook die landgoed se geriewe besoek, wat 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante en kroeë, 'n bekroonde spa, sport- en ander ontspanningsaktiwiteite, konferensie- en spanboufasiliteite, 'n gimnasium, swembaddens en wildkykaktiwiteite insluit, om maar net 'n paar te noem.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 64

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 2 Zebula Waterberg over the Savannah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0ad76454da97dfdf28f1888bc4d88d45158c1cf84182ef8c39ca0603f91b040e00f252b1f345245d43bb3c6593b4b88c20a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.74239 27.980752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang