Successfully reported
+13

20 @ Octopus

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Geleë in 'n stil woonbuurt in Meer En See, Richardsbaai, is 20 @ Octopus 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir tot 6 mense.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n stort en 'n en suite-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde is ingerig met 2 driekwartbeddens wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad deel. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sokkerbaltafel is beskikbaar en gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met 'n internetverbinding om toegang tot Netflix te verkry.

'n Onderdakbraai en eetarea is beskikbaar vir gaste om te gebruik en kyk uit oor die swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nomfundo M
Gesin met klein kinders
5.0
It was beyond my expectations, extremely grateful. Clean and comfortable. I was so relieved to find accommodation that was exactly what...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Sindi N
Saam met vriende
5.0
Home away from home. My husband and his friends had a great time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Sibongile D
Saam met vriende
5.0
Excellent. The place is excellent, being at home away from home. You find everything that you need in that house. Very safe and beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Louise B
Gesin met tieners
5.0
Sal definitief weer daar bly. Baie lekker plek, skoon, ruim en lekker swembad.
Mei 2024
Siyabonga M
Besigheidsreis
5.0
We had an excellent stay. Great stay indeed. It looks better than the pictures. The host was kind and willing to help with anything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Johanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 20 @ Octopus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Octopus Arm, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa145bee52e1e0e606672d1d68e2fc34290b4a37a77574cae0b0acfd2ad53c11cf69f875b4d353a383a4890e7515427fbd05e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 20 Octopus Arm Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7837194 32.1110595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang