20 Bronze Bay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
20 Bronze Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n goed toegeruste woonstel met 2 slaapkamers, geleë op die promenade van Umhlanga, reg op die strand.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is om 'n dubbelbed te maak, en 'n en suite-stort. Beide slaapkamers het ingeboude kaste.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en stoof, en 'n wasmasjien, en die leefarea bevat 'n TV met volledige DStv. Die woonstel is ook toegerus met WiFi. Die een slaapkamer het lugversorging en die ander het 'n staande waaier. Die oopplan-leefarea lei na 'n ruim patio met pragtige see-uitsigte. Daar is 'n smeeystertafel en stoele op die patio, saam met 'n houtskool Weber-braai; daar is ook 'n klein tafel en stoele binne, sou die weer verander.
Gaste het toegang tot ruim parkering binne die kompleks. Die kompleks is gerieflik geleë naby die Umhalnga-dorpsentrum, waar restaurante en supermarkte geleë is. Die kompleks bied direkte toegang tot die promenade en strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 20 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang