20 Marine Terraces
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
20 Marine Terraces bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die ligging bied maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n sitarea en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ysmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n lieflike groot stoep met buitemeubels en 'n see-uitsig.
Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die kompleks te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 183
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 20 Marine Terraces het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang