Successfully reported
+16

20 Marine Terraces

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

20 Marine Terraces bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die ligging bied maklike toegang tot die strand, winkels en restaurante in die omgewing.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer en eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ysmaker, asook 'n skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel beskik oor 'n lieflike patio met buitemeubels en see-uitsigte.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, waarvan gaste welkom is om gebruik te maak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karyn Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 180

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 20 Marine Terraces het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Marine Drive, 20 Marine Terraces, Umhlanga, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b551a37cf0247cdcea09db601a45efef9c0a41c1c3a982d55a620bb5ed0915c2838823bf5da7694e23793bf62476a854d12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 17 Marine Drive 20 Marine Terraces 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.731045 31.083839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang