Successfully reported

20 on 4th

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lungelwa Made M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We left feeling refreshed, cared for and eager to return. The guesthouse exceeded all our expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies. Perfek vir vinnige oorslaap. Personeel vriendelik. Ontbyt was goed. Kamers was baie gerieflik. Alles wat jy nodig het vir 'n aand se oorslaap. Sal weer van hulle gebruik maak as ons daai kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritsa M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was pragtig en rustig. Baie dankie. Die plek is pragtig en so naby aan alles geleë. Sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwina T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Die gastehuis is pragtig en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellmut V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Enige tyd weer. Baie netjiese kamers, soos geadverteer. Die kamers is daagliks mooi opgemaak. Vars handdoeke elke dag. Baie behulpsame en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag
5.0
Jan 2025

Clean, comfortable, professional. All round excellent experience. Excellent, professional and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hellmut V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

20 on 4th is regtig aan te beveel. Dit was alles soos beskryf. Alles was baie maklik (check-in, sleutels, geriewe, kamer) en geen onnodige admin nie. Die ligging is baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie-louise K
Kort verblyf
3.2
Mrt 2025

Klein en modern met net die nodige. Nie vir iemand wat rustigheid wil hê nie. Met aankoms was ek vriendelik ontvang deur 2 werknemers. Hulle het my vergesel na my kamer en vir my alles verduidelik. Die vloer was stowwerig en dit het nie gelyk of die vloer gevee of gewas was voor die tyd nie. Daar was 'n nat en bruinerige kol op die duvet naby die kussings en 'n spinnekop wat op die gordyn geloop het. Die eerste aand het ek lekker geslaap. Maar die tweede dag was 'n ander ervaring. Ek het ongeveer 2 uur se kant van die middag teruggekeer na die gastehuis om te ontspan en 'n rustige middag slapie te neem na 'n besige dag met sport, maar dit was egter moeilik omdat hulle toe besig was met renovations, 'n gekap en geboor. Dit was egter baie besig rondom my. Die deure was ook heeltyd hard toe en oop gemaak en elke keer het my kamer muur/kopstuk geskud. Hierdie deure het tot laat die middag/aand aangehou en dit was baie steurend. Die mense het ook baie hard gepraat in die gange en kamers. Ek kon dit nie langer uithou nie en het 10 uur die aand besluit om uit te klok en by 'n ander plek te gaan slaap.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christine B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Highly recommended. Always a great stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Always a great stay. Second time staying here and will return. Great quiet area, lovely rooms, very helpful and go out of their way to assist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 4th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlOTI1NWNlLTBlMWQtNDNjOC04MmY5LTUxYmQ3OGExYjFlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 20 4th Avenue Cashan 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.689638534773 27.241881340742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang