Successfully reported

20 On Somerset

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Die gastehuis is pragtig, ontbyt was baie lekker en pragtig voorgesit. Ons het heerlik gebly, dit is 'n pragtige gastehuis met baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Kuier by 20 Somerset ń moet. Wat ń fantastiese tyd het ons gehad. Die eienaars is wonderlike mense. Hulle laat jou so welkom voel. Jy voel deel van die familie en hulle is altyd reg met inligting oor die area en restaurante. Die kamers is heerlik gerieflik en het alles om jou verblyf gemaklik as moontlik te maak. Ons sal beslis weer gaan. Baie dankie aan Isabel vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very nice. Lovely hosts. Very special and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rechelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Bitter lekker! Het dit regtig baie geniet, stunning view! Dis 'n stunning plek, sal beslis dit aanbeveel en weer daar kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
20 On Somerset
Dankie vir die mooi terugvoer. Julle is stunning mense en net 'n plesier om as gaste te kon hê. Baie dankie vir jul ondersteuning.

Liza S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lieflike plek, beslis aanbeveel. Beautiful place. Beautiful people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Aangenaam verras. Baie netjies en skoon. Baie sentraal, met uitkyk op die berg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Somerset Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ce69b12eab2d7637a09a43cf5adc11ead5437a6d6cdbf3e22efe2b872f54bd435fc6ca1f76a1f757b5fb05a81f71b7ca14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 20 Somerset Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023053 20.448116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang