Successfully reported
+15

20 Seemeeu Vlug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Seemeeu Vlug, 3 Wassenaar Street, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Seemeeu Vlug is 'n gerieflik gemeubileerde gastekamer in die eienaar se meenthuis in Hartenbos. Die kamer deel 'n ingang met die eienaar maar is baie privaat geleë op die onderste vlak. Dit is ideaal vir 'n paartjie of net 'n oornagverblyf en is die ideale basis om die Tuinroete te verken.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n TV met 'n volledige DStv-pakket, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n waaier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is binne maklike bereik van die Langeberg Mall, Hartenbos Seefront met verhitte en koue swembaddens, waterglybane, minigholfbane, en baie bekende restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerrit O
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou is vriendelik, professioneel, het ons baie goed ontvang, alles verduidelik. Absoluut wonderlik gebly.
Sep 2025
Petronella S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful. Gasvrou. Pragtige goed ingerigte plekkie.
Sep 2025
Dequelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic and enjoyable. Thank you for a lovely, comfortable stay and excellent hospitality.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Sané E
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik om te vind, goeie ligging binne Hartenbos, en Hannelie is baie behulpsaam. Baie lekker en gemaklik.
Aug 2025
Lynique D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, veilig en lekker! Dit was heerlik! Alles was perfek, en so netjies. Hannelie is verskriklik gasvry en het vir ons mooi gehelp. Die kamer is b...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 20 Seemeeu Vlug, 3 Wassenaar Street, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Seemeeu Vlug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Seemeeu Vlug, 3 Wassenaar Street, Seemmeeu Park, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd21e90a373658597fb6471d4d8485e5b96b0186b695d163ffa421abbf518d04e7000f718327046ea4779c520fd95dbdd63c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 20 Seemeeu Vlug 3 Wassenaar Street, Seemmeeu Park 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.135196615959 22.100165784359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang