Successfully reported
+11

201 @ Golf Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Hellmuthia Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

201 @ Golf Estate is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid wat deel is van die hoofhuis met sy eie ingang en privaatheid. Die eiendom is in 'n rustige omgewing in Mosselbaai op die Mosselbaai-gholflandgoed geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, 'n eetarea, 'n kombuisie en 'n toegewyde lessenaarspasie. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het USB-proppe langs die bed. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet. Die eenheid het toegang tot 'n TV met DStv/Netflix en WiFi is beskikbaar. Die buite-area bied sitplek waar gaste kan ontspan en die pragtige omgewing geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid is gekoppel aan die hoofhuis se sonkragstelsel om 'n deurlopende elektrisiteitstoevoer tydens beurtkrag te ondersteun.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wayne S
Saam met lewensmaat
5.0
Briljant. Dit was die lekkerste verblyf, met 'n gasheer wat regtig hands-on is en mens so gemaklik laat voel het. Max is 'n fantastiese host en ons sa...
Sien meer
Sep 2025
Riaan C
Besigheidsreis
5.0
Was kort maar sal graag weer daar wil bly. Het baie lekker gebly.
Sep 2025
Dennis S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit is rustig. Die uitsig is asemrowend. Die plek is pynlik netjies.
Sep 2025
Lizelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, netjiese superskoon woonstel. Baie lekker gekuier, maar was net te kort. Ons sal definitief weer gaan. Gasvrou het baie moeite gedoen om ons ...
Sien meer
Jul 2025
Thulani T
5.0
My stay was wonderful. The place was beautiful, safe, and the host was amazing. I would recommend the place to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Max Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 201 Hellmuthia Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 201 @ Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Hellmuthia Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc3bc4ec7f1b85f600ec7b8c28f364f51eba418e8f08bcd92e0a4c0903eb1c46109d9bc84297f942321184bf274ce29b9661?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 201 Hellmuthia Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.191877516506 22.129983431877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang