Successfully reported
+12

201 Pretty Zimbali Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

201 Pretty Zimbali Suite is 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer wat in 'n veilige kompleks in die Zimbali Coastal Resort geleë is. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.

Dié knus woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamer is ook toegerus met 'n haardroër, strykyster en strykplank.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon wat stoepmeubels en uitsigte oor die landgoed bied.

Gaste het toegang tot die oord se geriewe soos Valley of the pools, Bosbokklub, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, 'n paar kroeë, 'n koffiewinkel, kinderaktiwiteite en trou- en konferensielokale om te huur. Boonop is die oord 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Corkwood Drive, Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5a10cb986a3da238114caac63563096218e0a68cf8547068366fabe257d213772ed10dc113ec9c1df5f66056db03c2f052d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 5 Corkwood Drive Zimbali Coastal Resort, Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.563012 31.189619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang