Successfully reported
+42

Eden on the Bay 202

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Eden on the Bay 202 is 'n nuut opgeknapte selfsorgwoonstel in 'n veilige, lewendige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is ideaal geleë naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in Kaapstad.

Hierdie woonstel op die tweede verdieping bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis, goed toegerus, bevat 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ander basiese toestelle. Die aangrensende leefarea het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. WiFi is ook in die woonstel beskikbaar.

Die kompleks spog ook met veilige ondergrondse parkering met 24-uur-sekuriteit, 'n paar restaurante en 'n kroeg, winkels en 'n Pick n Pay-supermark. Daarbenewens is die kompleks ook ongeveer 27 km vanaf Kaapstad se middestad en 33 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eden on the Bay 202 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cd4ffdcef10c021909f304b0d7207fba6083a4e37eda6c986cf4ca091d5724f903a54ad02ca27687b4961f32a17f9b09cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7922815 18.4578832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang