202 Le Jardin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 De La Fontaine Street, George Central, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
202 Le Jardin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in George, Wes-Kaap en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer waarvan een 'n bad, stort, wasbak en toilet het.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n balkon en gaste kan die kompleks se gemeenskaplike swembad en sonstoele geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Esme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 33
Resensies 19
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 7 De La Fontaine Street, George Central, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 202 Le Jardin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 De La Fontaine Street, George Central, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang