203 Kenwyn on Sea
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102D Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 741 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
203 Kenwyn on Sea is 'n pragtige vakansie-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Dit is die ideale kuswegbreek en is in die hartjie van Ballito geleë. Elkeen van die 3 slaapkamers en die balkon spog met 'n asemrowende uitsig en gaste sal elke dag met die geluid van die see wakker word.
Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, instapstort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is beskikbaar. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 8. Geriewe sluit hoëspoed-WiFi en 'n slim-TV in.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid het direkte toegang tot Ballito se hoofstrand. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is die perfekte wegbreek vir gesinne of groepe wat Ballito wil geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elbie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 102D Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 203 Kenwyn on Sea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 102D Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang