205 Zebula 2 bedroom cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            Geleë op die hoogste punt van Morkels Ridge, bied hierdie kothuis een van die beste uitsigte in Zebula, met uitgestrekte panoramas oor die bosveld.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met lugversorging, elk met 'n en suite-badkamer met 'n bad, instapstort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bied wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, kaggel en WiFi.
Buite kan gaste 'n oordekte stoep met 'n eetkamertafel en 'n geplaveide area met 'n draagbare braai geniet, perfek vir ontspanne maaltye met 'n uitsig. Zebula bied 'n gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, restaurante, kroeë en 'n spa (swembadtoegangsgeld is van toepassing), sowel as nabygeleë besienswaardighede soos die Olifantreservaat 2 km weg.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 243
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang