Successfully reported
+15

205 Zebula 4 bedroom house

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë op die hoogste punt van Morkels Ridge, bied hierdie pragtige huis met 4 slaapkamers een van die beste panoramiese uitsigte in Zebula Gholflandgoed, met uitsig oor die bosveld en die omliggende landskap.

Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde 2 enkelbeddens het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi. Sonkrag verseker dat die ligte, TV, internet en yskaste tydens onderbrekings aan die gang bly, terwyl die gasstoof ononderbroke kookwerk moontlik maak.

Die eiendom beskik oor 'n ruim buite-onthaalarea en 'n swembad, wat privaatheid en 'n ideale omgewing bied vir gesinsbyeenkomste of 'n ontspannende wegbreek saam met vriende. Gaste kan ook die geriewe van Zebula Gholflandgoed geniet, insluitend die 18-putjie gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is, restaurante, kroeë en die bekroonde spa.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 243

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0f08a800efe3e839cb97192bf81c5559f74c6bb23f71558b8232bd39fad5b46d35c9f2a874e90477046e3ae096528ff9863?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate & Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7652331 27.9497659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang