207 Terra Mare
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            207 Terra Mare is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga, 'n vooraanstaande strandvakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Met uitgebreide binne- en buite-vermaak, is Umhlanga 'n speelplek vir besoekers van alle ouderdomme en belangstellings. 
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien. Alternatiewelik kan u wasgoed en stryk teen 'n ekstra koste gedoen word. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. 
'n Manjifieke swembad word voorsien vir die eksklusiewe gebruik van gaste wat by Terra Mare woon.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 204
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 69 Lagoon Drive, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang