208 Les Mouettes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
208 Les Mouettes is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige strandfrontkompleks in Ballito, wat pragtige see-uitsigte en 'n ontspannende kuswegbreek vir gesinne en vriende bied.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl gaste 'n aparte badkamer met 'n stort deel. WiFi is regdeur die eenheid beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n TV in, sowel as 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea maak oop na 'n balkon waar gaste die see-uitsigte kan geniet en die vars kusbries kan geniet.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering binne die kompleks. Met direkte toegang tot Willard-strand en nabyheid aan winkels en gewilde restaurante, is 208 Les Mouettes die ideale basis vir 'n onvergeetlike strandvakansie aan die Dolfynkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhardus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 96B Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang