209 Le Jardin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
209 Le Jardin is 'n stylvolle, gemaklike en rustige woonstel in George, wat pragtige uitsigte oor die berge bied. Dit is die ideale toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die gastebadkamer 'n bad en 'n oorhoofse stort het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, terwyl 'n wasmasjien voorsien word vir ekstra gerief.
Gaste kan ontspan op die balkon, kompleet met buite-eetgeriewe en 'n ingeboude braai, en sal ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkering geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 33
Resensies 20
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 De La Fontaine Straat, George, 6527, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang