20onPlover
Beskrywing
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Vanuit die slaaparea lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daarbenewens het hierdie eenheid 'n kombuis toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met 'n gasbraai en buitesitplek onder 'n sambreel, wat 'n ideale plek is vir gaste om saans kwaliteit tyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Monte Casino, restaurante en kruidenierswinkels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
20onPloverToo is 'n oulike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se perseel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Fourways, Sandton. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n oornagverblyf of 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel. Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n kombuis toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Buite het gaste toegang tot 'n privaat patio met 'n braai en buitesitplek onder 'n sambreel, wat 'n ideale plek is vir gaste om saans kwaliteit tyd saam te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is naby Monte Casino, restaurante en kruidenierswinkels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Plover Street, Fourways, Sandton, 2055, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang