Nyathi Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 26 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Nyathi Lodge bied oornagverblyf in Richardsbaai, 'n kusdorpie op 'n strandmeer van die Mhlatuse-rivier in KwaZulu-Natal. Richardsbaai het 'n lekker klimaat regdeur die jaar en is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers. 
Die lodge bied verblyf in 21 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 1 of 2 gaste elk. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamers het storte. Die kamers het ook elkeen lugversorging, 'n plafonwaaier, TV met satelietkanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braai-area in die tuin, kroeg, eetkamer en speelplek vir kinders. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek. 
Aktiwiteite in die dorp sluit visvang, kajakvaar, bootry, jet-ski, seil en vlieërplankry in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Nyathi Lodge het ’n goeie ligging
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 26 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Drongo Domain, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang