Successfully reported
+20

21 Akrotiri

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, 21 Akrotiri, Santorini Complex, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Akrotiri is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die Santorini-kompleks in Salt Rock; geleë in die voorste ry, kranskant, wat pragtige see-uitsigte bied.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Plafonwaaiers is in die slaapkamers beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 mense. Die eenheid het 'n slim-TV en gratis WiFi.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Di-mari C
Gesin met klein kinders
5.0
Besonders mooi. Ongelooflik lekker woonstel. Die foto's op die webtuiste doen die woonstel nie reg nie. Sal verseker weer hier bly. Alles is mooi en g...
Sien meer
Mrt 2025
Inge F
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, pragtige see-uitsig. Heerlik gebly. Pragtige see-uitsig.
Jan 2025
Gideon B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker geslaap. Fantasties.
Okt 2024
Willem Johannes Jacobus P
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik. Dit was regtig heerlik. Sal vir seker weer terugkom. Dennis was ook baie behulpsaam met enige vrae en alles vinnig gesorteer. Blyplek is fant...
Sien meer
Jun 2024
Andries S
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en veilig. Baie mooi uitsig. Baie veilige ligging, skoon en net alles wat jy nodig het teen 'n goeie prys. Dennis was net 'n telefoonop...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 136

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, 21 Akrotiri, Santorini Complex, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Akrotiri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, 21 Akrotiri, Santorini Complex, Salt Rock, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7db6929b92d5ccf887e2c11476c18eb75677e64df2b8d293e8ff5e34dec7a6c93ec5aa60fe22858a90ee5ad73b11e340a96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 42 5 1 5 101 Ocean Drive 21 Akrotiri, Santorini Complex 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.524635537301 31.22666804681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang