21 @ Benade
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R510 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
21@Benade is in Fichardt Park geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1. Dit is minder as 5 minute se ry vanaf die PnP Hipermark, Bobbies Park, Skougronde en Rose Park Hospitaal. Dit is die perfekte verblyfplek vir die moeg reisiger wat op soek is na 'n oornagplek of vir diegene wat 'n bietjie langer wil bly en warm gasvryheid wil geniet.
Verblyf bestaan uit verskeie eenhede. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens, en elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet.
Bykomende geriewe sluit in 'n braai-area, WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n privaat ingang en veilige parkering.
Die Universiteit van die Vrystaat, CUT, Loch Logan Waterfront, Mimosa Mall, MediClinic en die Vrystaat Stadion kan almal binne 10 tot 15 minute bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 703
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink 21 @ Benade het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang