21 Bronze Bay
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
21 Bronze Bay bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte vanaf die balkon. Die woonstel is in die Bronze Bay-strandfrontkompleks in Umhlanga geleë.
Dié woonstel het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met buitemeubels en draagbare braaigeriewe, van waar gaste kan ontspan en die uitsig geniet.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot oop baai-parkeerplek agter 'n hek, en daar is daagliks sekuriteit tussen 18h00 en 06h00.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 75
Resensies 237
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 21 Bronze Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Lagoon Drive, Bronze Bay, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang