Successfully reported
+13

21 Eden Sands

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

21 Eden Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel aan die strand in 'n veilige kompleks in Kingsburgh.

Die eerste verdieping, see-front woonstel bied pragtige uitsigte oor die kuslyn en see, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders. Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en noodsaaklike kooktoebehore. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet wat oor die see uitkyk. 'n Slim-TV met toegang tot Netflix en DStv Now word voorsien, en gaste moet hul eie rekeninge gebruik. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Parkeerplek word voorsien vir 1 motor onder 'n skadu-lapbedekking.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en toegang tot die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carien D
Saam met vriende
5.0
Ons was daar vir die Comrades marathon. Ons het baie lekker gebly. Skoon en veilig. Ons kon sommer kort afstand strand toe stap.
Jun 2025
Bill V
Gesin met tieners
5.0
Aangenaam en gemaklik. Dit was 'n puik plek, baie netjies, baie mooi. Ongelukkig was daar 'n paar baie raserige bure wat laat in die aand geraas het, ...
Sien meer
Apr 2025
Emmarentia V
Gesin met tieners
5.0
Was 'n rustige en veilige area. Lieflike plekkie. Sal weer daar gaan bly. Baie netjies.
Feb 2025
Dirk M
Gesin met tieners
5.0
Stunning uitsig oor die see. Sien sterre.
Des 2024
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Naby aan alles, baie mooi uitsig. Sal beslis weer gaan. Die moeite werd plek. Raak met die klank van golwe aan die slaap.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Imtiaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 21 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    2 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8411efbcf104443fd896f9ceea38c30163f6c76327b430b3019019d59cfc557ffa313d7e8e0f8d1d00b727799a81f6d5308f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit, Kingsburgh 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -30.099635091231 30.859610115414

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang