Successfully reported
+44

21 Flamingo House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 935 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

21 Flamingo House is 'n uur se ry vanaf Kaapstad geleë en is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende aangesien dit stapafstand van die strand af is.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 10 gaste in totaal en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers asook 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n volledige gesinsbadkamer deel. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofleefarea bo beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea met sitplek vir 8 mense, 'n sitkamer met 'n Smart TV met Netflix en DStv Now asook 'n kroegarea met 'n ingeboude braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser in die aparte opwaskamer. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Daar is nog 'n kombuisie en 'n sitarea onder met 'n TV asook 'n vermaakarea met 'n pizza-oond. Hierdie kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond sowel as 'n koffiemasjien. Die balkon op die boonste verdieping het lieflike see-uitsigte asook 'n buite-eettafel, 'n ingeboude braai en 'n jacuzzi.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink 21 Flamingo House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 935
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 935
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 935
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Flamingo Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8743e8534bbe1c91d410e4138092cb78528a29ee1954b9b0af35a09a0ac53371a35abccead4e3934f53004dd42c88e39d98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 935 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 21 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.344016 18.1633806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang