21 Hazey River Country Estate
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Farm Etna, Unit 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Eenheid 21 in Hazey River Country Estate is in Hazyview en bied ruim akkommodasie vir tot 10 gaste. Dit is geleë tussen Hazyview en Witrivier met uitsig oor die Da Gama-meer, waar gaste vrylik kan swem, visvang en roei.
Die eenheid het 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk koninggrootte beddens en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n hoek-straalbad. Die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte bed en 'n enkel-stretcher-bed (op versoek om die ekstra 2 gaste te akkommodeer) en deel die derde badkamer. Daar is 'n slim-TV en 'n gasverwarmer in die sitkamer, en die kamers het gans-dons-duvets. Die kombuis is modern en volledig toegerus, insluitend 'n koffiemasjien.
Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 motors, 'n dek-swembad, 'n braai net langs die patio, sowel as 'n buite-TV vir sportkyk vanaf die swembad. Eenheid 21 in Hazey River Country Estate is die ideale gesinsvakansiehuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 33
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 22 Farm Etna, Unit 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 21 Hazey River Country Estate het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Farm Etna, Unit 21, Hazyview, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang