Successfully reported
+18

21 Illovo Views

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

21 Illovo Views is in 'n rustige kompleks in die vreedsame woonbuurt Illovo Beach geleë. Dit bied 'n heerlike selfsorgwoonstel, perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar en elke slaapkamer het 'n TV.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV in die sitarea, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die balkon met 'n see-uitsig ontspan. Die kompleks is gesinsvriendelik en gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area en swembad terwyl kinders 'n speelarea kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die ongerepte strand is net 'n kort entjie se stap ver en is ideaal vir gaste wat wil sonbaai, swem en rustige staptogte langs die kuslyn geniet. Hierdie kenmerke verseker gerieflike verblyf in hierdie onvergeetlike kustoevlugsoord.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Courtenay Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8751c56c86f4b099cbd0b91f16dd1f751064d29c62eeee8184882fd940652aa96ab2a2ee6681ce32b3671c3140625c6d0312?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 2 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.11518 30.849836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang