Successfully reported
+21

21 Illovo

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 10 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 195 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 R3 613 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

21 Illovo is op die derde verdieping in Seepunt, langs die Seepunt-promenade, geleë en bied slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte. Let asseblief daarop dat toegang tot die woonstel slegs via trappe is, aangesien die gebou nie 'n hysbak het nie.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.

Bykomende geriewe sluit in 'n privaat en veilige parkeerplek, onbeperkte WiFi en 'n volledige omsetter vir laaikrag. Die woonstel is binne loopafstand van winkels, restaurante, kroeë en strande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 195 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 613
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 613
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 250
R 4 250 R 3 613
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 195 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a7f8cbb5cc0005c1f1017386705cfc84103e26d0a276957627a6d1f4701d3a5bcd4b9077d7071a7a5fedff0d13504bfafa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 250 nouVanaf R3 613 per nag (plek vir 4) 195 Beach Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.908499 18.395392

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang