Successfully reported

21OnKleinKaroo

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joseph A
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Verblyf was gerieflik, gemaklik en bekostigbaar. Ja, gastehuis is gerieflik, netjies en wel geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels E
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer gebruik in die toekoms. Het dadelik geantwoord as ek met haar geskakel het. Die eenheid waarin ek gebly het, was ruim, skoon en netjies. Kan maklik 4 persone huisves met baie pakplek. Lekker kombuisie met groot badkamer. Gerieflike parkering wat veilig is en baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelvoné S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend! Baie goeie diens, baie mooi en netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Value for money. Quiet, enjoyable, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mawethu P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyable and safe. Enjoyed my stay. Establishment is well located in a quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi plekkie, goed toegerus met lugversorging en lekker groot swembad. Baie lekker gebly en lekker geswem in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig, stil en lekker. Baie lekker, als was puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Oudshoorn rock! Ons het die KKNK bygewoon en die eenheid was naby aan die fees terrein. Wat ek wel sal aanbeveel, is hakke vir nat handdoeke in die badkamer; op die oomblik is daar niks. Geen rakkie om jou badkamer goed uit te pak nie, net 'n badkamer kassie. Die bed kort aandag, middelste poot staan skeef en my man het ongemaklik geslaap. Die eenheid is basies en is perfek indien jy net slaapplek benodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hein G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Uitstekende waarde vir geld. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Klein Karoo Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIlKXSXm7bMWvnJUvUXDUi4Slq4vQMZZsJgZMnev51HcarcsZwR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 21 Klein Karoo Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5799 22.19744
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang